top of page
All Posts
Best of the Vaal
So sit en dink ek....Wat maak jou shop die "Best of the Vaal" Wat beteken die titel.🤔 Is dit net n sertifikaat om te sê ons ken meer mense as jy wat bereid is om hul naam, en email adres op die wêreldwye web te sit. Wat beteken dit vir my? O ja ek gaan nie hier sit en jok nie 😄 dit sal mos nou lekker wees om al die ander biltongwinkels se alies te skop 😁🤣. Maar kan ek vir jul sê hul moes n katogorie gehad het vir beste biltong-eienaar van die jaar.🥰 Ek haal my hoed af vi
arlawrenson
3 days ago1 min read
Moedersdag
So lê ek gistraand en dink aan 2026 se moedersdag. Ek dink aan die mense wat in en uitgegaan het by die winkel. Die gesigte, die stories, die glinster in hul oë as hul van hul ma gepraat het. En in somige oë die hartseer van verlange. Dan dink ek aan daardie een man. Uit al die customers, was dit die een man se woorde wat vasgesteek het, en my laat wonder het. Sy woorde: "Moedersdag is net n geldmaakstorie" Dit het my laat terugdink aan vorige moedersdae. Familietye, almal sa
arlawrenson
5 days ago2 min read


'n Blog vir my Ma...
Moeder, Ma, Moekies..... Wat ookal ek haar genoem het. Ek was lief vir haar en tegnies gesproke, is nog lief vir haar. Ek dink nie my liefde vir haar, sal ooit weggaan nie. Ek persoonlik dink dit word net dieper en dieper, weird nê! Maar waar. Ek begin nou verstaan my Moekies. Hoe Ma gevoel het, wanneer Ma by die huis gesit het, alleen. Ek verstaan hoekom Ma altyd iets gekry het om Ma besig te hou. Ma se Suduko, hekel hier 'n ou dingetjie, hekel vir die kleinkinders se kinder
arlawrenson
6 days ago2 min read


arlawrenson
May 90 min read


Creative Ways to Celebrate Mother's Day That She Will Cherish
Mother's Day is a special occasion to show appreciation and love for the incredible women who have shaped our lives. Finding unique and heartfelt ways to celebrate can make this day truly memorable. Instead of the usual flowers and cards, consider creative ideas that reflect her personality and interests. This post offers practical suggestions to help you plan a celebration that your mother will treasure. A cozy breakfast tray with homemade pancakes and fresh flowers Start th
arlawrenson
May 23 min read
bottom of page