Best of the Vaal
- arlawrenson
- 4 minutes ago
- 1 min read
So sit en dink ek....Wat maak jou shop die "Best of the Vaal"
Wat beteken die titel.đ€
Is dit net n sertifikaat om te sĂȘ ons ken meer mense as jy wat bereid is om hul naam, en email adres op die wĂȘreldwye web te sit.
Wat beteken dit vir my?
O ja ek gaan nie hier sit en jok nie đ dit sal mos nou lekker wees om al die ander biltongwinkels se alies te skop đđ€Ł.
Maar kan ek vir jul sĂȘ hul moes n katogorie gehad het vir beste biltong-eienaar van die jaar.đ„°
Ek haal my hoed af vir my man Anthony Lawrenson.
Give that man a "medal".
Ek weet dat sonder hom daar nie 'n lekker stuk mondwater biltong in vreedtsaam se biltongkas gehang het nie.
Ek waardeer jou, almal wat daar koop waardeer jou. Jy is ons hero đ€.
So na al my lank gesanik đ€Łđ€Ł wil ek net eintlik sĂȘ. Gaan vote vir ons shop, maar eintlik vir ons hero.
Lekker eet of sal ons sĂȘ, kom ons wees Vreetsaam
đ€Łđ€Ł
https://www.citizen.co.za/vaalweekblad/2026-best-of-vaal-eat-drink/?


Comments